Witty Profiles

menu
sign in or join

LilJ

LilJ · 1 decade ago
Jy het te lanklaas quotes gemaak:((
reply

LilJ · 1 decade ago
Gooosh!dis net heeltyd ek wat jou witty wall bekrap:0 hahaa.
ek het nie 'n notification gekry van jou comment nie:(mar dankie!dit maak my dag!haha
xoxo
reply

LilJ · 1 decade ago
ons het lanklaas op witty gepraat...eintlik het ons net lanklaas gepraat.punt.haha
ek mis jou<3
reply

LilJ · 1 decade ago
ek het nie regtig van jou gedroom nie.dit was deel van daai joke op mxit..anyway.hoekom stres jy?dit gaan mos pret wees!:)
en ja,so long mxit!whaha
reply

LilJ · 1 decade ago
ek kom krap nou net hier omdat jy daarvoor geskimp het gisteraand op mxit.hahaha.ek het van jou gedroom gisteraand..;)whaha.ek joke net!
geniet jou lewe!raai wat:ekt 'n week vaknsie!whoo!!
:)x
reply

LilJ · 1 decade ago
whaha.whatever.ek jy is net lui!
afrikaans was maklik, maar ek het bietjie met Vas gesukkel...ek het jou soo lanklaas gesien en ons is nooit saam op mxit nie:((
reply

LilJ · 1 decade ago
ek is nog sover die enigste een wat op jou wall(?) kom skryf het.whoo!:D haha.jy moet meer gereeld nuwe quotes kry..jou profile is boring.hahaha.
xx
reply

LilJ · 1 decade ago
Vir my twee nuutste quotes was jy die inspirasie:))
reply

LilJ · 1 decade ago
is jy nou tevrede?:) gisteraand het ek lekker met jou gesels-->dit was dialk bietjie irrasioneel om dit te delete.
besef jy waar die quote vandaan kom?ons het puse daaroor gepraat en toe martin dit se het ek en Jana dit gelyk begin doen.dit.was.hilarious.!!
gaan kyk die random comment wat iemand op my profile gemaak het..hulle kan nie eers my gesig sien nie, want ekt 'n masker op!?
reply

LilJ · 1 decade ago
Jammer!mar dit het regtig 'n useless aktiwiteit vir my geword.sad.i know.
en jaa, ek het dit reggekry om 'n profile pic the kry.whoo!
reply

LilJ · 1 decade ago
Hii!
I only saw your post now,but i'll follow you anyway:)
reply

LilJ · 1 decade ago
you have a profile piiic!ek wens myne wil werk:(
reply

LilJ · 1 decade ago
whaha.thanks to your secret:))
reply

:)

Join · Top Quotes · New Quotes · Random · Chat · Add Quote · Rules · Privacy Policy · Terms of Use · Full Site
© 2003-2024 Witty Profiles